HFSTK 1 Flashcards

1
Q

BBP

A

Bruto Binnelandse Produk is die totale waarde van finale goedere en dienste binne die grense van n land geproduseer in n sekere tydperk, gewoonlik n jaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

BNP

A

Bruto Nasionale Produk is die totale waarde van finale goedere en dienste geproduseer deur die permanente inwone van ‘n land in ‘n sekere tydperk, gewoonlil een jaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ekonomie

A

Ekonomie is die studie van hoe individue, besighede, owerhede en ander organisasies besluit om skaarshulpbronne aan te wend ten einde hul veelvoudige behoeftes te bevredig op ‘n wyse wat doeltreffend en regverdig is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Lekasies

A

Lekkasies (L) is geld wat uit die stelsel vloei bv. Besparings (S), Belasting (T) en Invoere (M).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Inspuitings

A

Inspuitings (J) is wanneer geld in die stelsel invloei bv. Investering (l), Regeringsbesteding (G) en Uitvoere (X).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Produksie metode

A
  • Produksie vind plaas in die primêre, sekondêre en tersiêre sektore waar dit op landbou, mynbou, vervaardiging, konstruksie en dienste fokus.
  • By berekening moet voorkom dat slegs markwaarde bymekaar tel, want kan lei tot dubbeltelling.
  • Bereken slegs die waarde toegevoeg deur elke sektor.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Inkome metode

A
  • Die inkome van die eienaars van die produksiefaktore word bymekaar getel.
  • Vergoeding van werknemers = bruto salarisse en lone.
  • Netto bedryfsurplus is totale waarde van goedere en dienste geproduseer minus kostes (dus wins).
  • Vastekapitaalverbruik (waardevermindering)wordbygetel.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Bestedings metode

A
  • Meet die totale besteding op goedere en dienste binne die grense van ‘n land.
  • Tel die besteding van die vier deelnemers aan die ekonomie bymekaar.
  • E = C + 1 + G + (X - M)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Ekonomiese Groei

A

Ekonomiese groei is die verhoging van die produktiewe kapasiteit van die ekonomie, en word gemeet deur ‘n verhoging in die reële BBP.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Ontstaan van n vermenigvuldiger

A
  • ‘n Klein aanvanklike toename in besteding veroorsaak ‘n proporsionele groter toename in nasionale inkome.
  • Die ekonomie sal in ekwilibrium wees as: Lekkasies (L) = Inspuitings (J)
  • Die grootte van die vermeniguldiger (á) hang af van die persentasie van toename in inkome wat bestee word.
  • Dit word die marginale verbruikersgeneigheid genoem of mvg.
  • Bv. as mvg = 0,6 beteken dit die verbruiker sal 60% van sy ekstra inkome bestee en die res spaar.
  • Hoe hoër die mg hoe groter sal die vermeniguldiger effek wees!
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly