HFST 3 Flashcards

1
Q

Samestelling van die openbare sektor

A
  • Sentrale regering - kabinet (President en ministers) fokus op nasionale sake bv. verdediging, buitelandse sake, finansies, ens.
  • Provinsiale regering - 9 provinsies fokus op bv. onderwys en gesondheid.
  • Plaaslike regering - munisipaliteite fokus op verkeer, vullisverwydering, water en elektrisiteit, ens.
  • Openbare korporasies - lewer openbare goedere en dienste bv. Eskom, Rand Water,
    SAL, Transnet, ens. (Semi-staatsorganisasies of SOE - State OwnedEnterprises)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Staat se makro-ekonomiese doelwitte in Suid-Afrika

A
  • Prysstabiliteit - lae inflasiekoers tussen 3 tot 6%.
  • Ewewig of surplus op die betalingsbalans. Invluei > uit vloes
  • Ekonomiese groei, verkieslik om en by 6% oor lang typerk.
  • Lae werkloosheidskoers - volle indiensname is ekonoom se droom!
  • Meer gelyke verdeling van inkomste - Gini koëffisient verbeter.
  • Stabile wisselkoers - verander min.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die Begroting

A

n’ Begroting is n’ dokument wat die verwagte inkomste en beraamde uitgawes van die staat uiteensit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Fiskale beleid

A
  • Dit is enige poging van die regering om die ekonomie d.m.v. veranderinge in besteding en belastings te beinvloed, ten einde spesifieke doelwitte te bereik.
  • “Die sakesiklus het ‘n direkte uitwerking op fiskale beleid.”
  • Die instrumente van fiskale beleid is dus staatsbesteding (G) en belastings (T).
  • Die Begroting gee die riglyne van fiskale beleid en kan ‘n tekort of ‘n surplus wees.
  • Fiskale beleid kan uitbreidend of beperkend wees.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Twee tipes Belasting

A
  • Belastings op goedere en dienste (indirekte belasting) - bv. BTW, invoerbelasting en aksynsbelastings (sondebelasting).
  • Belastings op inkomste en rykdom (direkte belasting) - bv. persoonlike inkomstebelasting, boedelbelasting en kapitaalwinsbelasting bv. verkoop vakansie
    huis.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

3 tipes Belastingstrukture

A

a. Progressiewe
* Hoe meer ‘n persoon verdien, hoe hoër is die betaalbare belasting.
* Dus is die belastinglas hoër vir hoë-inkomste groepe.
* Word dikwels aangehaal as ‘n metode om ekonomiese ongelykhede te verminder.
* Die meeste lande gebruik hierdie stelsel.

b. Proporsionele
* ‘n Vaste belastingkoers is betaalbaar.
* Die belasting is van toepassing op alle inkomstevlakke.
* Bv. maatskappy belasting in Suid-Afrika.

c. Regressiewe
* Die effektiewe belastingkoers vermeerder soos belasbare inkomste verminder.
* Die belastinglas op lae-inkomste grope is hoër.
* Bv. belasting op toegevoegdewaarde(BTW).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die lafferkurwe

A

Die Laffer-kurwe gee ‘n teoretiese verduideliking van die wisselwerking tussen belastingkoerse en belastinginkomstesvandiestaat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly