Hersienning bl 106 - 108 Flashcards

1
Q

Element

A

‘n Element is ‘n suiwer stof wat net uit een soort atoom bestaan

‘n Element kan nie deur chemiese metodes in eenvoudiger stowwe opgebeek word en is daarom die kleinste boustene van verbindings.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verbinding

A

‘n Verbinding is ‘n suiwerstof en betaan uit 2 of meer verskillende atome .

‘n Verbinding is kan opgebreek word in elemente deur reaksies soos elektrolise.

‘n Verbinding het ‘n chemiese formule wat antoon watter elemente teenwoordig is in die verbinding en hoeveel atome van elke element in daardie molekuul is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verskill tussen ‘n element en verbinding

A

In chemie is ‘n element ‘n suiwer stof wat slegs uit een soort atoom bestaan, soos suurstof of goud. ‘n Verbinding, aan die ander kant, bestaan uit twee of meer verskillende elemente wat chemies gebind is, soos water (H2O) wat uit waterstof en suurstof bestaan. Element en verbinding het verskillende eienskappe en speel unieke rolle in chemiese reaksies.

Element kan nie deur chemiese reaksies (metodes) in eenvoudiger stowwe in gebreek word nie. Terwyl ‘n verbinding kan in deur chemiese metodes (Elektrolise) op gebreek word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Uit hoeveel (En watter) subatomiese deeltjies bestaan ‘n atoom uit?

A

3
Proton
Neotrone
Eletrone

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waar uit bestaan ‘n kern

A

Protone en neutrone wat dan Nekleone maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Het Atome is lading

A

Atome het oor die algemeen geen lading nie. (Omdat die aantal protone = is aan die aantal elektrone) (Neutraal)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Links van die sigsags lyn is …

A

Metale

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Regs van die sigsag lyn is …

A

Nie metale

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoeveel van die elemente is metale

A

Rondom 75%

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Groep 1

A

Alkalimetale

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Groep 2

A

Alkali-aardmetale

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Groep 3 - 12

A

oorgandselemente

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Groep 17

A

Halogene

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Groep 18

A

Edelgasse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Elemente in dieselfede groep …

A

het die selfde chemiese einskappe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Daar is 7 diatomiese elemente

A

Waterstof (H2)
Stikstof (N2)
Suurstof (O2)
Fluoor (F2)
Chloor (Cl2)
Broom (Br 2)
Jodium (I2)

17
Q

Element 58 - 71 staan bekend as

A

Lantaanreeks (Lantaniede)

18
Q

Element 90 - 103 staan bekend as

A

Aktiniumreeks (aktiniede)