Grondbesit Flashcards
wie het politieke beheer gehad
blankes
wat wou blankes ook verseker wees van
ekonomiese oorheersing
wat was die hoofdoel agter die naturellen grond wet
om verseker te wees van ekonomiese oorheersing
ander naam vir naturellen grond wet
wet op grondbesit
wanneer was die naturellen grondwet uitgevaardig
1913
wat het die grondbesit wet behels
dit het die gebied beperk waar swart mense grond besit of huur
waar kan dit slegs wees
in die naturelresevate wees wat 7% van die land gevorm het [hoewel dit later uitgebrei het na 13%
wat was swart mense nie toegelaat om te doen nie
om grond te koop nie in die res van sa nie
wat het deelsaaiers gedoen
hulle het die grond bewerken die oeste wat hulle geproduseer het ;het hulle verkoop en dan deel fvan hulle winste terug gegee aan die eienaarvan die grond
wat het voor die wet op grondbesit gebeur
baie sswart boere het suksesvolle deelsaaiers op plase in blanke besit geword
wat het die wet op grondbesit beeindig
deelsaiery
wat was opsygesit vir wit grondbesit
al die kommersiele landbougrond was in 93%
wat het gebeur met deelsaaiers asgevolg van die wet op grondbesit
hull moes nou as arbeiders werkop plase in blanke besit of wegtrek na die gebied wat in die wogb opsygesit is as naturellenresevate
wat was die gevolg van die swrtes wat moes wegterk
die resevate was oorvol en kon nie die