DIE uitbreiding van suidelike-tswane hoofmanskappe in die binneland Flashcards
Wat is die hoofmanskappe in die gebieed tussen die vaalrivier en die kalahariwoestyn genoem
Suidelike-Tswane hoofmanskappe
What het die suidelike tswane hoofmanskappe ingesluit?
Bafokeng,Bahurutshe,Bakgatla,Bakwena,Barolong
Wat glo die geskiedkundiges wat daar daai tyd was.
toenemende konflik
Teoriee wat die toenemende konflik veroorsaak in daardie tydperk.
> Verandering van reenvalpatrone
Toename in handel met ander gebiede was
Tswane-hoofmanskappe geafekteer is deur strooptogteuit die suide .
wat het die getuimisse getoon wat die argeoloe gevind het
dat daarhoe reenval in die gebied was
Wat het die hoe reenval in die gebied beteken
dat daar meer grond vir boerdery kon gebruik het en meer vee kon aangehou word
Wat is n goeie voedselbron wat in die gebied ingebring was
Mielies
mielies
n goeie voedselbron wat in die gebied ingebring was
wat het die verandering in reenvalpatrone beteken
Dat meer voedsel geproduseer was en dus meer mense daar kon woon
wat het meer voedsel betyeken
groter hoofmanskappe wat ontwikkel
wat het lae reenval sommige jare in n gebied toe gelei
Voedseltekorte en meededinging oor vrugbare grond
die verandering in reenvalpatrone het dus gevolglik gelei tot;
gevoglik konflik uitgebreek tussen die suidelike tswanne hoofmansskappe en party hoofmansakappe het begin uitbrei ten koste van ander
teorie nr2
toename in handel met ander gebiede
hoe weet ons dat daar n toename in handel met ander gebiede was/
deur skriftelike optekeninge, en argeologiese getuinis
Wat het argeoloe by tswane vind plekke gekry
krale en kaari skulpe