Gravitasie + Elektriese Velde Flashcards

1
Q

Newton se wet van universiele gravitasie

A

Elke deeltjie met massa in die heelal trek elke ander deeltjie aan met n krag wat direk eweredig is aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig is aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gravitasieveld

A

Die krag wat per eenheid massa werk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Coloumb se wet

A

Twee puntladings in vrye ruimte of lug oefen kragte op mekaar uit. Die krag is direk eweredig aan die produk van die ladings en omgekeerd eweredig aan die vierkant van die afstand tussen die ladings.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Elektriese veld

A

N gebied in die ruimte waarin n elektriese lading n krag ervaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly