Elektriese Stroombane Flashcards

1
Q

Potensiaalverskil

A

Die werk gedoen per eenheid positiewe lading.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Stroom

A

Die tempo van die vloei van lading.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ohm se wet

A

Stroom deur n geleier is direk eweredig aan die potensiaalverksil oor die geleier by konstante temperatuur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Weerstand

A

N materiaal se weerstand teen die vloei van elektriese stroom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

EMK

A

Die totale energie verskaf per coloumb lading deur die sel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly