GEO Flashcards

1
Q

Wat is die reëls wanneer daar met kaarte gewerk word?

A
  1. Hande moet skoon wees.
  2. Werk met ‘n sagte potlood.
  3. Werk met ‘n sagte uitveer.
  4. Moenie te veel merkies maak nie.
  5. Werk op ‘n plat oppervlak.
  6. Vou die kaart reg oop en toe.
  7. Hou kaart uit direkte sonlig.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat kom alles op ‘n kaart voor?

A
  1. Nommer
  2. Naam
  3. Skaal
  4. Alpha - numeriese blokke
  5. Kaartnoordpyltjie
  6. Lynskaal
  7. Sleutel / Verwysing.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waar is die sleutel / verwysing op ‘n kaart?

A

Gewoonlik links onder.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe om ‘n kaart te oriënteer?

A

Draai die kaartnoordpyltjie in dieselfde rigting as die kompasnaald.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die reëls wanneer daar met ‘n kompas gewerk word?

A
  1. Hou kompas weg van enige staal elemente.
  2. Kompas moet altyd op ‘n plat oppervlakte / gelyk geplaas word.
  3. Hou kompas weg van magnete.
  4. Die noord wat deur die kaartnoordpyltjie aangedui word, is reguit voor jou op ‘n kaart.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly