Franse Rewolusie Flashcards

1
Q

5 Mei 1789

A

Die State Generaal kom byeen vir die eerste keer sedert 1614 om die land se finansiele krises te bespreek. Al drie stande is teenwoordig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

13 Junie 1789

A

Die Derde Stand verklaar hulself as die Nationale Vergadering met die ondersteuning van ‘n groep van die Eerste Stand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

20 Junie 1789

A

Die Derde Stand word uit die vergadering gesluit deur die koning. Hulle vergader op ‘n tennisbaan en neem die Tennisbaan Eed - hulle sou nie stop voor hul ‘n nuwe konstitusie vir Frankryk het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

14 Julie 1789

A

Die Derde Stand se lede bestorm die Bastille - dié tronk was simbool van die regering se onregverdige heerskappy.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

4 Augustus 1789

A

Die Nationale Vergadering stel feudism af en die adel doen afstand van hul voorregte na aanleiding van die onluste.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

26 Augustus 1789

A

Die Deklarasie van Menseregte word uitgereik. Dit waarborg o.a. vryheid van spraak, geloof, regverdige wetgewing en belasting.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

5 Oktober 1789

A

‘n Groep Parys-vrouens hou ‘n optog na Versailles waar hulle die koniklike familie dwing om terug te trek Parys toe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

1790

A

Die kerk se land word gevat om inkomste te verkry. Die mag van die pous word weggeneem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Junie 1791

A

Koning en koningin probeer ontsnap vermom as slawe maar word voorgekeer reg voor die grens en teruggeneem na Parys.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

September 1791

A

Die Nasionale Vergadering stel ‘n konstitusie op waarin die Wetgewende Vergadering in die lewe geroep word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

April 1792

A

Frankryk verklaar oorlog teen Oostenryk - die begin van die Franse Rewolusie Oorloeë.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Augustus 1792

A
  1. Ander monarge raak bekommerd oor die opstand in Frankryk en Oostenryk ryk ‘n manifes uit dat hul aksie teen Frankryk sal neem indien daar skade berokken word aan die koninklikes. 2. Woedende skare storm op die Tuileries paleis af waar die koning onder huisares is. Hy vlug maar word gevang en in die Temple gevangenis aangehou. Die Wetgewende Vergadering onttroon die koning. Jakobyne begin met moord op almal wat teen die rewolusie is.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

September 1792

A
  1. Die Eerste Republiek van Frankryk word verklaar.

2. Oostenryk, Prussia, Brittanje, Nederland en Spanje vorm ‘n koalisie teen Frankryk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

April 1793

A

Die Komitee van Openbare Veiligheid (12 lede) om die Rewolusie te beskerm. Robespierre is die voorsitter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Somer van 1793

A
  1. Robespierre, leier van die Jakobyne, word die eerste hoof van die Nationale Konvensie (vergadering van die nuwe Republiek).
  2. Skrikbewind: Bloedbad waarin almal wat neig om teen die Rewolusie is onthoof word. Louis XVI en Marie Louise sterf onder die valbyl.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

5 April 1794

A

Danton word onthoof toe hy die skrikbewind tot ‘n einde wil bring. Robespierre sien dit as verraad.

17
Q

Mei 1794

A

Kult van die Rede: Fees van die Hoogste Wese waar Robespierre as priester optree.

18
Q

Julie 1794

A

Robespierre word onthoof na hy as te fanaties bestempel word toe hy as priester optree in die Fees van die Hoogste Wese.

19
Q

1795

A

Die Direktoraat vervang die Nationale Konvensie as die nuwe regering - was deurtrek van korrupsie en swak administrasie.

20
Q

1799

A

Die militêre leier, Napoleon Bonaparte, maak deur ‘n “coup d’etat” (staatsgreep) ‘n einde aan die tien jaar periode (1789-1799) bekende as die Franse Rewolusie.