Fotosintese Flashcards
Wat is fotosintese se formule?
6CO2 + 6H2O + Radiasie energie = C6H12O6 + 6O2
Insette/benodighede Uitsette/produkte
Wat is n anaboliese proses?
Opbou van organiese voedsel
Die benodighede van fotosintese?
CO2, H2O, Radiasie energie, Temperatuur, Plastiede chloroplaste
Die produkte van fotosintese?
Energieryke voedsel, O2 as afval produk
Wat is die belangrikheid van fotosintese?
- Absorbeer CO2
- Stel O2 vry
- Maak organiese verbindings vir voedsel en boumateriaal
- Stoor voedsel
- Fossiel brandstof
- Biobrandstof
- Medisynes vir siekte behandeling
- Produsering van landbou produkte
Wat is die 5 storingsorgane?
- Stingels
- Sade
- Wortels
- Blomme.
- Vrugte
Die 4 tipes organiese vorme wat voedinstowwe in gestoor word by plante.
- Sukrose
- Stysel
- Vette
- Proteiene
Waarom word voedsel in onoplosbare vrm gestoor?
- Osmoties onakties
2. Neem minder spasie op
Wat is Respirasie?
Die proses waardeur energie vrygestel word deur die plante.
Noem 3 maniere waarop vrygestelde energie gebruik word deur plante.
- Aktiewe absorbering van voedingstowwe gebruik energie
- Sintese van makromolekules
- Vloei eweging van sitplasma
Noem 4 manipulerende tegnieke om fotosintese te optimaliseer.
- Opleistelsels
- Snoei
- Plantdigtheid
- Kweekhuise
Wat is chlorofil?
Fotosintetiese pigmente
Wat is pigmente?
Dit is molekules wat golflengtes van lig absorbeer
Wat is die absorbsie spektrum?
Verskeie golflegntes (gedeeltes) van sigbare lig.
Aktiewe spektrum
Die gedeelte van sigbare lig waar optimale fotosintese plaasvind