Fisika Flashcards

1
Q

Wrywings krag

A

Die krag wat die beweging van ‘n voorwerp teenstaan en parallel aan die oppervlak inwerk waarmee die voorwerp in kontak is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Newton 1

A

‘n Voorwerp sal aanhou in sy
toestand van rus of uniforme (beweging met konstante)
snelheid tensy ‘n netto of resultante krag daarop inwerk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Newton 2 in terme van momentum

A

Die netto krag wat op ‘n voorwerp inwerk is gelyk aan die tempo van verandering van momentum.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Newton 3

A

Wanneer voorwerp A ‘n krag
uitoefen op voorwerp B, sal voorwerp B terselfdertyd ‘n
teenoorgestelde gerigte krag uitoefen van dieselfde grootte op voorwerp A.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wet van behoud van linieere momentum

A

Die totale lineêre momentum van ‘n geisoleerde sisteem bly konstant (bly behoue)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Impuls

A

die produk van die netto krag en die kontaktyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die werk gedoen op n voorwerp

A

Die produk van die verplasing en die komponent van die krag parallel aan die verplasing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Beginsel van behoud van meganiese energie

A

In die afwesigheid van lugweerstand of enige
eksterne kragte, is die meganiese energie van n
voorwerp konstant

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Drywing

A

Die tempo waarteen werk gedoen word
OF
Die tempo waarteen energie oorgedra word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Effektiwiteit

A

Die verhouding van uitsetdrywing tot insetdrywing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly