Fisiese Verwering Flashcards

1
Q

Wat is fisiese verwering

A

Die afbreek van gesteentes deur fisiese kragte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

1) Wat is Vriesbreking

A

Is die proses waardeur rotse afgebreek word wanneer water in die orakies in die rotse Vries en uitsit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

2) Wat is Afskilfering

A

Wanneer verwering veroorsaak dat rotse in lae opbreek , se ons die rots skilfer af

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is stollingsgesteente

A

Gesteente wat ontstaan wanner n vulkaan uitbars-die warm rots bo-op die Aarde stol en word baie hard

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Onder watter twee soorte fisiese verweering word daar onderskei

A

1)vriesbreking
2)afskilfering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly