Chemiese Verwering Flashcards

1
Q

Wat is Chemiese verwering

A

Chemiese verwering vind plaas wanneerchemikalieë in die lug of water met die Chemiese stowed in die gesteente reageer, wat die gesteente verswak en laat opbreek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem 2 maniere hoe Chemiese verwering plaasvind

A

1) Chemiese verweering in gesteentes ruk aan kalsiumkarbonaat
2) Chemiese verweering in gesteentes ryk aan yster

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is voorbeelde Chemiese verwering in gesteentes ryk aan kalsiumkarbonaat

A

Dolmiet en kalksteen is voorbeelde van gesteentes wat baie kalsiumkarbonaat bevat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe verweer hulle

A

• Koolstofdioksied in die lug Los op in reënwater.Dit vorm n swak suur wat koolsuur genoem word
• Koolsuur reageer met die kalsiumkarbonaat in die gesteente en maak die oplosbaar in water

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is Chemiese verwering in gesteentes ryk in gesteentes ryk aan yster

A

Wanneer suurstof met yster reageer word die proses ysteroksidasie genoem en die yster roes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe lyk geroeste ystervoorwerpe

A

Rooierig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe lyk die grond wat uit verkeerde ysterryke gesteentes ontstaan

A

Gewoonlik rooi van kleur agv die geroeste yster

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat beïnvloed Chemiese verwering

A

Die buitentoe oppervlak van gesteentes en ook in krake

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly