Erfenis in mense se prestasies Flashcards
1
Q
Srtyd
A
(Van suid afrika)Die mense se opstand teen Apartheid
2
Q
Apartheid
A
Ou wette in Suid-Afrika wat mense wie se velkleur verskil het,van mekaar geskei het en vir wit mense die beste gegee het
3
Q
Demokraties
A
ń Regeringsvorm waarin almal gelyke regte het