Erfenis in argitektuur Flashcards
1
Q
Tradisioneel
A
Volgens die manier waarop dinge lank gelede gedoen is
2
Q
Argitektuur
A
Die boukuns en ontwerper wat in geboue en dorpe gesien kan word
3
Q
Kultuur
A
Die manier waarop gemeenskappe van mense dinge doen