Enkelvoud En Verkleining Flashcards
1
Q
ster
A
sterretjie
2
Q
spel -
A
speletjie
3
Q
mier -
A
miertjie
4
Q
strook -
A
strokie
5
Q
trok -
A
trokkie
6
Q
deur -
A
deurtjie
7
Q
sprinkaan -
A
sprinkaantjie
8
Q
nes -
A
nessie
9
Q
woning -
A
woninkie
10
Q
baadjie -
A
baadjietjie
11
Q
ma -
A
ma’tjie
12
Q
skadu -
A
skadu’tjie
13
Q
Gr. 1 -
A
Gr. 1’tjie
14
Q
kind -
A
kindjie
15
Q
blom -
A
blommetjie
16
Q
korrel -
A
korreltjie
17
Q
versameling -
A
versamelinkie
18
Q
hoed -
A
hoedjie
19
Q
leier -
A
leiertjie
20
Q
inwoners -
A
inwonertjies
21
Q
buffel -
A
buffeltjie
22
Q
skuiling -
A
skuilinkie
23
Q
boomstam -
A
boomstammetjie