Afrikaans Spellys 11 Flashcards

1
Q

Wat is ‘n strofe?

A

‘n Groep versreëls wat saam in ‘n gedig staan (soos ‘n paragraaf in prosa).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n versreël?

A

‘n Enkele reël in ‘n gedig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘n koeplet?

A

Twee opeenvolgende versreëls wat dikwels rym.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is ‘n tersiene?

A

‘n Strofe wat uit drie versreëls bestaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ‘n kwatryn?

A

‘n Strofe wat uit vier versreëls bestaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is ‘n sekstet?

A

‘n Strofe wat uit ses versreëls bestaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is ‘n oktaaf?

A

‘n Strofe wat uit agt versreëls bestaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is ‘n limeriek?

A

‘n Kort, humoristiese gedig met vyf versreëls en ‘n vaste rympatroon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is ‘n refrein?

A

‘n Versreël of strofe wat herhaal word in ‘n gedig of lied.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is tipografie?

A

Die uitleg en voorkoms van teks, insluitend lettertipe, spasiëring en uitleg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is rymtegnieke?

A

Verskillende maniere waarop rym in gedigte gebruik word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is ‘n rymskema?

A

Die patroon waarin rymende versreëls in ‘n gedig voorkom, aangedui deur letters soos AABB of ABAB.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is alliterasie?

A

Die herhaling van dieselfde konsonantklanke aan die begin van woorde in ‘n sin of versreël.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is assonansie?

A

Die herhaling van dieselfde vokale (klinkers) in ‘n versreël.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is beeldspraak?

A

Die gebruik van beelde of vergelykings om iets op ‘n kragtige manier te beskryf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is ‘n metafoor?

A

‘n Beeldspraak waarin iets direk met iets anders vergelyk word sonder om ‘soos’ of ‘net soos’ te gebruik.

17
Q

Wat is personifikasie?

A

Wanneer nie-lewende dinge menslike eienskappe gegee word.