Energie Oordrag Flashcards
Wat is stroomelektrisiteit en waaruit bestaan dit?
Stroomelektrisiteit is die aanhoudende vloei van lading.
Dit bestaan uit baie elektrone wat aanhoudend in n stroombaan beweeg.
Dit is moeilik om elektrone individueel te tel.
Verduidlik wat daarmee gedoen word asook die naam van die groepe?
Elektrone word gegroepeer (gekwantifiseer).
Die groepe word coulomb genoem, dit is die eenheid waarin lading gemeet word.
1C= 6.25 x (10 tot die mag 18)
Elektriese stroom wat in n stroombaan vloei word stroomelektrisiteit genoem, maar wat benodig die stroom om te vloei?
Dit sal n:
- n bron van elekktriese energie
- geslote stroombaan
- geleiers in n stroombaan
Wanneer word coulomb/Coulomb met n hoofletter en n kleinletter geskryf?
Dit word met n kleinletter c geskryf as dit uitgeskryf word= coulomb
As net die eenheid uithgeskyf word sal dit n hoofletter wees= C
Wat is die simbool vir lading?
Die simbool vir lading is n hoofletter Q.
Wat is die eenheid vir lading?
Die eenheid staan bekend as n hoofletter C.
n Stroombaan is n volledige of geslote geleidingspad vir elektrisiteit en die komponente moet aan mekaar gekoppel wees. Watter komponente moet aan mekaar gekoppel wees:
- die een terminaal van die battery/sel
- deur die verbinders/verbindingsdrade
- deur die filament van die gloeilamp/ander komponente
- terug na die ander terminaal van die battery/sel
Wat is die eienskappe van n ammeter?
- dit meet die strooomsterkte in Amperé
- word in n stroom geskakel
Wat is die eienskappe van n voltmeter?
- word oor n komponent (resistor/geleier) gesit
- meet die potensiaal verskil in volt
Konvensionele stroomrigting?
< = ➡️ (na die positiewe terminaal van die battery)
Wat is die minimum komponente in n stroombaan?
- energiebron
- verbinders
- geslote strombaan
- iets om die vloei van die stroombaan aan te dui bv. Gloeilamp/ammeter
Waarvan word verbindingsdrade gemaak en hoekom?
Dit word van metale gemaak omdat dit goeie geleiers is.
Dit dra elektriese lading oor kort/lang afstande.
Wat is n battery?
Dis n kombinasie van meer as een sel wat in serie geskakel word.
Wat bevat selle en wat stoor hulle?
Selle bevat chemiese bestanddele wat chemiese potensiele energie stoor.
Uit hoeveel selle bestaan n motor se battery?
3-6 selle