elektrostatika bl 82 Flashcards

1
Q

lading van
elektron
proton
neutron

A

negatief
positief
neutraal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

wat maak `n voorwerp neutraal

A

gelyke aantal protone en elektrone

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

tribo elektrise reeks

A

die relatiewe neiging van stowwe om elektrone af te gee of op te neem en hoe dit van materiaal tot materiaal verskil.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

tribo elektrise laai

A

die proses van elektron oordrag wanneer twee voorwerpe kontak maak en dan geskei word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

tribo

A

om te vryf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

wat gebeur tydens die proses van tribo elektrise laai

A

een voorwerp wen protone en die ander verloor protone

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

wat bepaal watse stof elektrone verloor en watse stof elektrone bykry tydens tribo elektrise laai

A

tribo elektrise reeks

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

elektrifisering

A

byvoeg of verwider van elektrone tot of van `n voorwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

elektrostatiese krag

A

krag tussen gelaaide voorwerpe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

polarisasie

A

gedeeltelike of volledige skeiding van positiewe en negatiewe elektrise ladings in `n sisteem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

geinduseerde polarisasie

A

nie permanente polarisasie van n isolator wat as gevolg van n eksterne lading verkry word wat die isolator se elektrone herrangskik, nie die voorwerp laai nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

tydelike dipole

A

tydelikepositiewe en negatiewe gebied in n isolator wat deur n eksterne lading veroorsaak word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

natuurlik gepolariseerde nolekules

A

molekules soos water is reeds in normale toestande gepolariseer omdat die suurstof agt protone het en die waterstof net een. dus trek die suurstof die elektrone sterker aan en skep `noneweredinge elektron spasiering kry en die molekuul effens gepolariseer is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

permanente dipoool

A

suurstof, n stof wat natuurlik gepolariseer is molekules soos water is reeds in normale toestande gepolariseer omdat die suurstof agt protone het en die waterstof net een. dus trek die suurstof die elektrone sterker aan en skep noneweredinge elektron spasiering kry en die molekuul effens gepolariseer is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

behoud van lading

A

die netto lading van `n geisoleerde sisteem bly konstant deur enige fisiese proses

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

lading van elektron

A

op liniaal

17
Q

beginsel van ladingkwantifisering formule

A

op liniaal electrostats middel onder