elektriese strome Flashcards
1
Q
waarvoor staan die v, w, en q in die potentiaalverskil formule en waarin meet mens dit
A
v potentiaalverskil in volt
w energieoordrag in jule j
q lading in coulomb c
2
Q
potentiaalverskil formyle
A
v=w op q
liniaal elektrostatika links onder
3
Q
potentiaalverskil oor twee punte
A
verskil in elektriese potensiele energie per eenheid lading tussen punte