Elektromagnetiese Straling - Spektrum Flashcards
Hoeveel soorte EM straling is daar?
7 soorte
Watter EM straal het die hoogste frekwensie?
Gammastrale
Watter EM straal het die laagste golflengte?
Gammastrale
Hoeveel soorte sigbare lig is daar?
7 soorte
Noem 2 voordele van Ultraviolet lig (UV)
Enige 2 van die volgende:
•Gloeilampe
•Sterilisasie
•Verifieer banknote
Watter EM straal het die laagste frekwensie?
Radiogolwe
Noem die 7 soorte sigbare lig in die regte orde.
Rooi, Oranje, Geel, Groen, Blou, Indigo, Violet
Watter EM straal het die hoogste golflengte?
Radiogolwe
Noem 2 nadele van gammastrale.
Enige 2 van die volgende:
•Kromosoom afwerking
•Skade aan weefsel
•Kernuitstraling
•Kanker
•Gaan deur vel, spiere, organe en been
Noem 2 nadele van gammastrale.
Enige 2 van die volgende:
•Kromosoom afwerking
•Skade aan weefsel
•Kernuitstraling
•Kanker
•Gaan deur vel, spiere, organe en been
Noem 2 voordele van gammastrale
Enige 2 van die volgende:
•Bestraling van kanker
•Radioterapie
•Maak bakterieë dood
•Hou kos langer vars