Eienskappe Seldele Flashcards
Primêre selwand
Kom by alle plantselle voor
Dun en kom buite die selmembraan voor
Klein openinge kom in die selwand voor (stippels)
Bestaan hoofsaaklik uit selluliose-vesels
Middellamel
Bestaan uit pektien
Sekondêre selwand
Soos selle ouer word ontwikkel n sekondêre selwand
Dit bestaan uit sellulose-vesels en lignien
Onrekbaar
Sitoplasma
Bestaan uit jellieagtige vloeistof
Selmembraan
Dun en elasties en vorm buitenste grens van sitoplasma
Bestaan uit n dubbele laag fosfolipiedmolekules
Diffusie
Die beweging van molekules vind plaas omdat elke deeltjie kinetiese energie besit
Die verskil tussen konsentrasies staan bekend as die konsentrasiegradient
Osmose
n Soort diffusie
Watermolekules beweeg
Die beweging vind plaas oor n selektief deurlatende membraan
Aktiewe vervoer
Wanneer molekules vanaf lae na hoë konsentrasie beweeg
Nodig energie om plaas te vind
Selkern
n prominente, ronde of ovaalvormige struktuur in die sitoplasma
Bestaan uit:kernmembraan,kernplasma,kernliggaampie en die chromatiennetwerk
Mitochondria
Kom verspreid in die sitoplasma voor
n Silindervormige hol stafie
Word omring deur n dubbelemembraan
Ribosome
Klein bolvormige struktuurtjies
Bestaan uit RNA en proteïene
Kom voor op die ER,in mitochondria,chloroplaste en in die sitoplasma
Endoplasmiese ritikulum
n Fyn membraannetwerk wat in plant-en-dierselle voorkom
Dit vorm n aaneenlopende stelsel van kanaaltjies dwarsdeur die sitoplasma
Verbind aan die selmembraan en kernmembraan
Golgi-apparaat
Bestaan uit stapels hol,plat,membraansakkies,bekend as die sisternums
Kom voor in plant-en-dierselle
Plastiede
Kom slegs in plantselle voor
3 tipes:chloroplaste,chromoplaste en leukoplaste
Chloroplaste
Ovaalvormige plastiede
Omring deur n dubbelemembraan
Word gevul deur stroma