Eenheid2 Biodiversiteit Flashcards
Wat is Biodiversiteit!?
Die term wat wetenskaplikes gebruik om die verskeidinheid lewe op aarde te beskryf’
Wie en wat het Carl Lineas in 1753 op mee gekom.
Hy het op gekom met die idee om ń suksevolle klassifikasie stelsel te ontwerp om alle lewe op aarde te klassifiseer.
Waar voor staan die ruimpie: Ryk Fanie Kla Omdat Fanie Geld skuld
Ryk. Filum. Klas. Orde. Familie. Genus. Spesie
Hoe word plante ge klassifiseer
Plante word ge Klassifiseer in Saadloos en Saadplante en dan in Gimnosperme en Angiosperme
Wat is Gimnosperme?
Gimnosperme is as die sade in keels vorm en beskerm word
Wat is Gimnosperme?
As die sade ontwikkel en beskerm word in n keel
Het wortels stingels blare en stamme
Het vaatweefsels
Naaldvormige blare
Einskappe van Angiosperme?
- Het wortels stingels Blare en stamme
- Het vaatweefsels om verskillende stowwe in plant te vervoer
- Sade word in die vrugbeginsel voortgebring in die blom
- Bree blare
Wat is die 2 tpies wortels wat jy kry
Penwortels en bywortels
Wat is n spoor
Voortplantingsliggaampie
Wat is Sori
Houer agter n blaar waarin spore ontwikkel