Eenheid1 Die Begrip Biosfeer Flashcards
Waaruit bestaan die Biosfeer
Dit bestaan uit: Atmosfeer, Litosfeer, Hidrosfeer
Uit hoeveel lae bestaan die aarde
Die aarde bestaan uit drie sfere naamlik die: Kors, Mantel en die Kern. “Die astro”
Wat is Hidrosfeer?
Hidro beteken Water
Waaruit bestaan die Atmosfeer van die aarde
Dit bestaan uit gasse soos suurstof, koolstof, stikstof en waterdamp
Waarvoor staan die ruimpie: Ek Tel Maar Sonder Tommie
Eksofeer,Termosfeer,Mesosfeer,Stratosfeer,Troposfeer
Wat is die biosfeer?
Al drie die sfere saam naamlik Litosfeer Atmosfeer en die Hidrosfeer
Wat is die verskil tussen lewende en nie-lewendige dinge?
Lewende dinge voer die sewe lewensprosese uit en nie lewende dinge doen dit nie so dit wil se dat nie lewende dinge nie asem kan haal nie nie kan voortplant nie asook nie beweeg nie
Wat is die sewe lewensprosese?
Voeding, Groei, Voortplanting, Selrespirasie, Uitskeiding, Sensitiwiteit, Beweging
Wat is stikstof en wat is stikstof se doel?
Die aarde se atmosfeer bestaan 78% van stikstof. Dit laat plante en diere groei en dan ook so die omgewing gesind te hou.
Wat is stikstof se voem in die grond?
Ammoniak en nitrate
Wat is grond?
Grond is die litosfeer en is nodig om op te plant te groei en te bou.
Wat is Fiesiese aanpassings?
Dit is as ń deel van die dier of plant leterlik verander?
Wat is gedragsaanpassings?
Dit is as ń dier iets doen om te oorleef soos sommige diere Hiberneer in winter.