Eenheid 3 Definisie Van Die Supermoondhede En Die Betekenis Van "koue Oorlog" Flashcards
Wie was voor die oorlog die wagteste land
Brittanje
Wie was na 1945 die supermoonthede
Die vsa en Ussr
Wat was die hoof rede hoekom die VSA en die USSR gekompeteer het?
Die vsa was kapitalisties en die USSR was kommunisties
Wie was getrooke tot kommunisme en hoekom?
Arm en werklose mense want al hulle behoeftes word deur die staat vir hulle gegee
Wat was die koue oorlog
Die spanning tussen die Ussr en die VSA
Hoe was die koue oorlog ‘geveg’?
Hulle het afsonderlik betrooke geraak by konflikte.
Wat was die ‘wapens’ van die koue oorlog?
Propoganda, spioenasie, ekonomiese invloed en pogings om die meeste mag en status te bekom.
Waar was die koue oorlog geveg?
In asie, europa en self in die ruimte.
Wat is n Supermoondheid?
N land wat internasionaal n dominante posisie het, en in staat is om gebeure wereldwyd te beinvloed.