Eenheid 1 Toenemende spanning tussen die geallieerdes na die einde van die tweede wereldoorlog in europa Flashcards

1
Q

Wie was die leier van die USSR aan die begin van die 2WO?

A

Josef Starlin

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat het die USSR aan die begin van die 2WO aan Duitsland gestuur in ruil vir wapens, vervaardigingsmasjinirie en tegnologie?

A

Noodsaaklikke olie, mangaan en rubber

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe het dit gebeur dat Stalin by die geallieerdes aansluit?

A

Hitler wou die wereld onder sy beheer neem en het besluit om eerste die ussr inteval tenspyte van die nie-aggressie ooreenskons tussen nazi-duitsland en die USSR

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom het die gealieerdes nie oor die weg gekom nie.

A

Hulle het heeltemalle verskillende politieke en ekonomiese stelsels gehad.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom het die geallieerdes huule verskille tersyde gestel?

A

Hulle het die selfde vyand geveg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wanneer het die geallieerdes weereens koppe gestamp.

A

Toen hulle na die oorlog vir Duitsland moes opdeel. Die VSA en die ander Westerse lande wou kapitalisme, demokrasie en vryheid van individuele regte gehad het maar die sowet unie wou kommunisme he

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Tydperk van die koueoorlog

A

1945 tot 1989

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat was die gevoel oor die ekonomiese westand van duitsland deur die gealieerdes

A

Die USSR wou vergoeding by duitsland kry van al die skade en wou nie gehad het dat dutsland se ekonomie weer herbou moes word nie.
Die res van die geallieerdes wou geld leen vir duitsland sodat die ekonomie van duitsland weer beter raak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Aan wie se kant was die USSR aan die begin van die 2wo.

A

Hitler (Duitsland)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly