Eenheid 2 - vermoëns, Belangstelling En Potentiaal Flashcards

1
Q

Wat beteken vermoë?

A

Die bevoegdheid om iets te doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is potentiaal?

A

Iets wat jy kan doen maar selfs kan verbeter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat beteken dit om toondoof te wees?

A

Om nie wysie te kan hou nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die verhouding tussen vermoë, belangstelling en potentiaal?

A

As jy belangstel sal jy probeer. As jy vermoë toon dan stel jy gewoonlik belang en het potentiaal om te verbeter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat gebeur wanneer jy vermoë s ontwikkel en daarop fokus?

A

Selfvertroue neem toe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem een manier om jou vermoëns ten beste te benut.

A

Stel doelwitte vir jouself.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is doelwitte?

A

Iets wat ‘n mens binne ‘n bepaalde tyd probeer bereik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat moet jy doen wanneer jy jou vermoë geïdentifiseer het en dit wil ontwikkel?

A

Aksieplan opstel
Stel doelwitte om op sekere tydstip te bereik.
Vertoo dit op doelwit tydlyn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly