Eenheid 1 - Selfbeeld, Verandering Flashcards
Watter hormone veroorsaak verandering in dogters se liggaam?
Estrogeen
Watter hormoon veroorsaak verandering in seuns se liggaam?
Testosteroon
Wat is hormone
Stof in die liggaam wat verandering veroorsaak.
Wat is puberteit
Die stadium waarin die liggaam verander van kind na volwassene
Watter veranderinge vind by seuns en dogters plaas tydens puberteit?
Olierige vel en puisies
Sweet en arm hare
Emosies is deurmekaar
Groei vinniger
Gee ‘n definisie vir selfbeeld
Die manier hoe jy oor jou self dink en voel.
Wat is fisiese kenmerke?
Dit wat verband hou met jou liggaam, groot bene, klein oë, bruin hare, ens.
Wat is jou eienskappe?
Kwaliteite wat ‘n persoon besit.
Watter veranderinge vind plaas by seuns?
Skouers word breër
Gesig hare
Stem breek
Voorberei vir pappa wees
Watter veranderinge vind by dogters plaas?
Heupe word breër.
Borste ontwikkel
Liggaam voorberei vir mamma wees
Wat is die goeie nuus oor puberteit?
Dis normaal en gebeur met almal. Dis deel van groot word.
Wat moet jy nou doen?
Bad elke dag Was ordentelik Gebruik deodorant of anti-perspirant Dra die regte onderklere Eet gesond en oefen Wees trots op jou liggaam