Eenheid 2 Suider-afrika Teen 1860 Flashcards
Wat is die Boererepublieke
Onafhanklike selfbestuurde republieke geskep deur die Nederlandssprekende inwoners in hoofsaaklik die noordelike en oostelike dele van Suid-Afrika
Wat is die kaapkolonie
Gebied wat in 1652 deur nederlandse oos-indiese kompanje gestig is, met die landing aan die kaap
Wat is ingeboekte werkers
Ń werker in ń stelsel van dwangarbeid
Wat is die Oos-indiese kompanjie
Geskiedkundige Engelse maatskappy wat in 1600 gestig is
Wat is passasier-indiers
Indiers wat in 1869 self vir hul eie reis na Natal betaal het
Wat is die veeslagting
Voorspelling deur ń tienderjarige Xhosameisie in 1857 wat gese het dat die doodmaak van beeste die ou Xhosa-hoofde sou terugbring; hulle sou dan die wit mense die see in terugjaag en ń nuwe era vir Xhosas inlui
Wanneer het suid-afrika nie bestaan nie
1860’s
Wanneer was die Groot Trek
1838
Hoekom het die boere getrek?
Op soek na grond vry van britse beheer
Die eerste ……. Indiers het aangekom aan boord die ………
342
Truro van Madras
Wie het die skeep truro van madras gelui
Belverdere van kalkutta
Hoekom het hulle na die Natalkolonie toe gekom (indiers)
Om op die suikerplantasies te werk
Ook steenkoolmyne
En spoorwegkonstruksiewerkers
Hoeveel het hulle maandliks verdien
Twee britse pond
Waarop was hulle gerregtig
Proviand en gesondheidsorg
Wat gebeer aan die einde van die driejaarkontrak
Die ingeboekte arbeiders het ń gratis oorvaart terug na indie gekry of landbougrond gelykstaande aan die waarde van ń oorvaart terug indie