Eenheid 1 Industriële Revolusie Flashcards
Wat is die Industriële Revolusie
Tydperk waarin fundamentele veranderings in landbou-, tekstiel- en metaalvervaardiging, vervoer, ekonomiese belied en sosiale struktuur plaasgevind het
Wat is kinderarbeid
Wanneer ń kind gedwing word om te werk
Wat is die Luddiete
Groepe Engelse werkers wat masjinerie vernietig het, veral in katoen- en wolmeule, wat hulle geglo het hul poste bedreig
Wat is massaproduksie
Wanneer goedere in groot maat geproduseer word
Wat is die omheiningstelsel
Stelsel waar die gemeenskaplike oop velde waarop boere hulle gewasse geplant het afgekamp is en grondeienaars weer volle beheer daaroor gehad het
Wat is die oopveldstelsel
Stelsel waar grond in lang stroke verdeel is, sodat elke huishouding ń stook het om hul gewasse te kweek
Wat is Swing-onluste
Wydverpreide opstand deur landbouwerkers wat begin het in Augustus 1830
Wat is tuisnywerhede
Bedryf waar die skep van produkte en dienste eerder tuisgemaak is, pleks van in ń fabriek
Wanneer het die driehoekige roete sy hoogtepunt bereik
18de eeu
Op wat se manier het die britse ekonomie baat gevind by dié handel
Hawens en stede het ryk geword 1ste was londen en bristol toe liverpool
Liverpool het ongeveer 175 slaweskepe. Grootste inkomste is verkry uit belasting op invoer en uitvoer
Brittanje het tekstielware, fabrieksware en kommoditiete na Afrika uitgevoer. Gewere was ook in groot aanvraag in Afrika. Brimingham het goedkoop gewere van swak gehalte vir Afrika gemaak en groot wins gemaak
Lloyds en Barclays, een van vroegste banke het rykdom uit slawehandel verdien
Sommige mense het ryk geword en was invloedryk
Wat is lyfeienskap
Die verhouding wat kleinboere met grondbesitters gehad het, waarvolgens hulle op die grond kon woon, maar die grondbesitter met oeste en arbeid moes betaal
Wat is bestaansbierdery
As jy net genoeg vir eie gebruik produseer
Wie is Jethro Tull
Ń engelse landboukundige, die saaimasjien ontwerp en die skoffelmasjien
Wie is lord townshend
Ń engelse edelman, wat die viergang-wisselbou van gewasse bekend gestel het.
Wie is Robert Bakewell
Ń engelse landboukundige veeteelt verbeter, diereproduksie vermeerder het