Donker Web Paragraph questions Flashcards
Hoekom gee Greg vir Plank ‘n sleutel?
Greg gee vir Plank ‘n sleutel omdat Plank gereeld sy kamer besoek en nie gesteur wil word nie.
Wat het Plank by Greg se kamer gedoen wat dom was?
Plank het ‘n transponder in sy hand ingeplant sonder om sy hand skoon te maak.
Hoekom wou Plank nie hospitaal toe gaan nie?
Hy wou nie verduidelik wat die transponder is nie en wil nie agterdog wek nie.
Hoe manipuleer Xander Greg fisies en tegnologies?
Xander help Greg met tegniese aspekte, data ontleding, en neem beheer van besluite.
Wat sê dit oor Xander se persoonlikheid?
Xander is beheersend en strategies, hy waardeer presisie bo empatie.
Hoekom wou Greg nie na Thomas Lawson se ete gaan nie?
Greg hou nie van formaliteite nie en voel uit plek.
Wie het Greg by die ete ontmoet?
Greg ontmoet Thomas Lawson, Rebecca Lawson, Generaal Winters, en Sebastian Stadler.
Wie het Greg gedink is ‘die Baker’ by die ete, en wat het gebeur?
Greg het gedink Dr. Rain Trollip is ‘die Baker’. Hy het selfmoord gepleeg nadat hy met kinderpornografie betrap is.
Waarom dink Greg sy ma se kêrel is die Baker?
Greg vermoed André Symington is die Baker omdat sy werk as viroloog ooreenstem met die Baker se vaardighede.
Hoekom het Greg gedink Xander beplan wraak?
Greg het gedink Xander blameer sy pa vir die korrupsie en die verwoesting van sy lewe.
Hoekom vra Greg vir Xander se hulp?
Greg vra vir Xander se hulp omdat Xander die tegniese vaardighede het om die Baker te vind.