Donker Web Essay Flashcards
Waar het Greg en Plank mekaar ontmoet?
Lawson Kollege
Hoekom was Plank vyandig?
Plank was kwaad oor verraaib.
Wat het Plank in Turkye gedoen?
Plank het toeristeplek en geskenke gekoop.
Wie is Plank se vriend hy het by Istanbul gemaak?
Candon
Wie was Nicole vir Greg?
Eks-meisie
Hoekom het Nicole begin studeer?
Nicole het begin studeer omdat sy ‘n baba het.
Hoekom is Nicole hartseer dat sy nie kan studeer nie?
Sy kan nie haar droom bereik nie.
Wie is Greg se buurvrou?
Chloe Addams
Wie is Plank se meisie?
Lisa Swartz
Hoekom wil Lisa se pa nie hê sy moet met Greg omgaan nie?
Lisa se pa wil nie hê sy moet met Greg omgaan nie omdat hy ‘n hacker is.
Was Greg en Xander goeie vriende?
Nee, Xander het Greg gemanipuleer.
Wat het Greg en Xander se families in gemeen?
Betrokke in korrupsie en onwettige aktiwiteite.
Hoekom het Greg Xander vir hulp gevra?
Greg het Xander gevra vir tegniese vaardighede.
Hoekom het Xander nie weer vir Greg vertrou nie?
Xander het Greg nie vertrou nie oor die transponder.
Hoekom het Thomas Lawson vir Greg en sy ma gaan besoek?
Hy het hulle besoek om te manipuleer.