Definisies Kw 2 Flashcards
1
Q
Chemiese reaksie
A
n Proses waartydens een stel chemiese stowwe in n nuwe stel chemiese stowwe verander word
2
Q
Reaktanse
A
Stowwe wat in n chemiese vergelyking reageer
3
Q
Produkte
A
Stowwe wat in n chemiese vergelyking vorm
4
Q
Sintese reaksie
A
Stowwe kombineer en vorm nuwe, meer ingewikkelde stowwe
5
Q
Ontbindingsreaksie
A
Reaksies waartydens verbindings opgebreek word in eenvoudiger produkte
6
Q
Hoe word digtheid bereken
A
Massa
______
Volume
Massa ÷ volume
7
Q
Hoe word volume bereken
A
Lengte x breedte x hoogte