Definisies Kw 1 Flashcards
Ekologie
Die studie van die interaksies van verskillende organismes met mekaar asook met die fisiese en chemiese omgewing waarin hul leef en voorkom
Ekosisteem
n Gebied wat bestaan uit n ekologiese gemeenskap waar lewende (biotiese) dinge en nielewende (abiotiese) dinge bestaan en op mekaar reageer
Biosfeer
Somtotaal van al die ekosisteme op aarde
Biotiese en Abiotiese komponente
Bioties is lewendige dinge en abiotiese is nielewendige dinge
Habitat
Die gebied waar n organisme leef
Gemeenskap
Alle lewendige dinge in een habitat
Bevolking
n Groep individue van dieselfde spesie wat in n gemeenskap voorkom
Outotroof
Kan eie voedsel vervaardig
Heterotroof
Is afhanklik van ander organismes vir voedsel
Mutualisme en vbe
Albei partye trek voordeel uit die verwantskap
Vbe
Krokodille en egiptiese kiewiet
Bye en blomme
Korsmosse
Kommensalisme en vbe
Een party trek voordeel en ander party word nie bevoordeel of nadeel nie
Vbe
Witkuifreiers en beeste
Vinke en bome
Orgideë en bome
Parasitisme en vbe
Een party word benadeel en die ander word bevoordeel
Vbe
Bosluise en honde
Warkruid op ander plante
Herbivore
Eet slegs plante
Primêre verbruiker
Karnivore en tipes
Vleisvretende diere sekondêre of tersiêre verbruikers
Roofdiere, Aasdiere, Insektivore
Roofdiere
Jag vir hul voedsel