Common Verbs Flashcards
Like
i like talking to you
Hou van
ek hou daarvan om met jou te praat
Come
can you come to my house
Kom
kan jy na my huis toe kom
Call
what do you call this?
Naam
wat noem jy dit?
Can
can you repeat?
Kan
kan yj herhaal?
Want
do you want sugar in your coffee?
Wil
wil jy suiker in jou koffie hê?
Buy
I want to buy bacon
Koop
ek wel speck koop
hear
i can hear the car
Hoor
ek kan die kar hoor
Feel
can you feel the love tonight
Voel
kan jy vanaand die liefde voel
Read
i am reading a book about a cat and a dog
Lees
Ek lees ‘n boek oor ‘n kat en ‘n hond
Explain
Verduidelik
Explain
Verduidelik
Arrive
i will arrive tomorrow at eight
Aankom
ek kom môre agtuur aan
Turn on
Aanskakel
Use
how do you use this machine
Gebruik
hoe gebruik jy hierdie masjien
Put/put back
can you put the cup back to the kitchen?
Sit/terugsit
kan jy die beker en die kombuis terugsit?
Watch
watch the birds eating the food we bought
Kyk
kyk hoe die voëls die kos eet wat ons gekoop het
Eat
What do you want to eat for dinner
Eet
Wat wel jy vir aandeete eet
Return
she returned from her holiday
Terug keer
sy het van haar vakansie teruggekeer
Wash
should i wash your clothes
Was
moet ek jou klere was
Search
Soek
Remember
i can never remember
Onthou
ek kan nooit onthou nie
Talk
can you talk slower please
Praat
kan jy stadiger praat asseblief
Make
Maak
Open
Oop
Do
Doen
Say
Sê
See
Sien
Travel
Reis
Laugh
Lag
Teach (2x)
Leer
Oplei
Run
Hardloop
Ask
Vra
Like (v)
Hou van
Walk
Loop
Dont like _____
hou nie van ______ nie
learn/teach
leer
read
lees
wohnen
woon
come back
kom terug
go to _____
gaan ____ toe
payed
betaal
take/bring
vat
eat
eet
drink
drink
sleep
slaap
awake
wakker
wash
was
dress
aantrek
work
werk
speak
praat
listen
she listens to their stories
luister
sy luister na hul stories
ask
vra
answer
antwoord
smile
You smile beautifully
i love when he smiles
glimlag
Jy glimlag pragtig
ek hou van wanneer hy glimlag
laugh
lag
shout
skree
explain
verduidelik
jog
draf
drive
ry
fall
val
love
lief
enjoy
i enjoy speaking afrikaans to you
geniet
Ek geniet dit om afrikaans met jou te praat
cry
i am crying over their death
huil
ek huil oor hulle dood
make
maak
cook
kook
clean
can you help me cleaning the dishes
skoon
kan jy my help om die skottelgoed skoon te maak
pack
pak
sit
sit
stand
staan
lie
lê
say
sê
have
hê
travel
I will travel to switzerland next year / this yeas
reis
Ek sal volgende jaar / hierdie jaar Switserland toe reis
sit
can you sit on the chair
Sit
kan jy op die stoel sit
cheer on
i will cheer astrid on
aanmoedig
ek sal Astrid aanmoedig
if you pass out, i will pause your garmin
as jy uitpas, sal ek jou garmin onderbreek