Basic Phrases Flashcards
Hello
Hallo
Good morning
Goeiemôre
Good afternoon
Goeiemiddag
Good evening
Goeienaand
How are you
How gaan dit
I‘m fine, thank you
Dit gaan goed, dankie
And with you?
En met jou?
Have a nice day
Lekker dag
Goodbye
Totsiens
See you later
Sien jou later
Thank you
Dankie
Thank you very much
Baie dankie
Please
Asseblief
It‘s a pleasure
Dit is ‚n plesier
Excuse me
Ekskuus
Say again
Se weer
Pardon me
Verskoon my
I am sorry
Ek is jammer
I dont know
Ek weet nie
I dont understand
Ek verstaan nie
Can you speak slower, please
Kan JY stadiger praat, asseblief
What does ______ mean?
Wat beteken _____ ?
I forgot
Ek het dit vergeet
I am tired
Ek is moeg
I like that
Ek hou darvaan
I do not remember
Ek kan nie outhou nie
Same
Selfde
I want quickly to go to the shop, to buy bread and eggs
Ek well vinnig winkel toe gaan om brood en eiers te koop
I‘m going to a friends party this weekend
Ek gaan hierdie naawerk na ‚n vriend se partjie toe
What do you do this weekend?
Wat doen jy die naawerk?
Can you repeat that
Kan jy herhaal
i am going out with friends
ek gaan kuier (kyier) som virende
let’s go
kom ons wai
i am over
ek es oor
just a little
net ‘n bietjie
i’m trying to learn afrikaans
ek probeer om afrikaans te leer
it was nice talking to you
dit was lekker om met jou te praat
are you free tomorrow evening?
is jy beskikbaar môre aand?
you’re very special
Jy’s baie spesiaal
you’re very kind
jy is baie gaaf
I’m just kidding
(I tease only)
ek terg maar net
Maar net = only
No problem
geen probleem nie
can you write it down?
kan jy dit neerskryf?
i dont know
ek weet nie
is that right?
is dit reg?
whats that callen in afrikaans?
wat noem jy dit in afrikaans?
What does that word mean in Englisch
Wat beteken daardie woord in Engels?
Don’t worry
Moet nie bekommerd wees nie
can i help you
kan ek help
go straigt
gaan reduit
It’s near here
It’s far from here
Dis hier naby
Dis ver hiervandaan
are you okay? (2)
Is jy okay? is jy reg?
Accident
ongeluk
it hurts here
dit voel seer hier
Can i help you
kan ek vir jou help
Is this seat taken
is hierdie sitplek beskikbaar?
Can we have the check please?
Kan ons die tjek kry asseblief?
What time is it?
Hoe laat is dit?
it’s 3 o’clock
Dis drie uur
Give me this
Gee my dit
are you sure
is jy verseker?
take this
neem dit
it’s cold (weather)
It’s warm (weather)
Dis koud / warm
do you like it
hou jy daarvan?
i really like it
ek hou regtig daarvan
i’m hungry
ek’s honger
He is funny
Hy is snaaks
In the morning/evening
In die oggend/aand
Hurry up
Skud op!