Chemie Flashcards

1
Q

Organiese molekule

A

Molekule wat koolstofatome bevat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Molekulere formule

A

Chemiese formule wat die TIPE atome en die korrekte GETAL van elk in ‘n molekuul aandui

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Struktuurformule

A

Struktuurformule van ‘n verbinding toon aan WATTER atome in die molekull aan mekaar gebind is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gekondenseerde struktuurformule

A

Hierdie notasie toon die WYSE aan waarop atome aan mekaar gebind is in die molekuul, maar toon nie alle bindinglyne nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Koolwaterstof

A

Organiese verbindings wat slegs uit koolstof en waterstof bestaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Homoloë reeks

A

Reeks organiese verbindings wat deur dieselfde algemene formule beskryf kan word OF waarin die een lid van die volgende verskil met ‘n CH2 groep

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Versadigde verbindings

A

Verbindings waarin daar geen meervoudige bindings tussen C-atome en hulle koolwaterstofkettings is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Onversadigde verbindings

A

Verbindings waarin een of meer meervoudige bindings tussen C-atome in hulle koolwaterstofkettings voorkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Funksionele groep

A

Binding of atoom of groep wat die fisiese en chemiese eienskappe van ‘n groep organiese verbindings bepaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Struktuurisomeer

A

Organiese molekule met dieselfde molekulêre formule, maar verskillende struktuurformules

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Kettingisomere

A

Dieselfde molekulêre formule, maar verskillende tipes kettings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Posisionele isomere

A

Dieselfde molekulêre formule, maar verskillende posisies van die syketting, substituente of funksionele groepe op die stamketting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Funksionele isomere

A

Dieselfde molekulêre formule, maar verskillende funksionele groepe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hidrohalogenering

A

Addisie van ‘n waterstofhalied aan ‘n alkeen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Halogenering

A

Reaksie van ‘n halogeen met ‘n verbinding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hidrasie/Hidratering

A

Addisie van water aan ‘n verbinding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Hidrogenering

A

Addisie van waterstof aan ‘n alkeen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Dihidrohalogenering

A

Eliminasie van waterstof en ‘n halogeen uit ‘n haloalkaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Dehidrasie/Dehidratering

A

Eliminasie van water uit alkohol

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Kraking van alkane

A

Chemiese proses waarin langer kettingkoolwaterstof-molekule afgebreek qord in korter, meer bruikbare molekule

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Hidrolise

A

Reaksie van ‘n verbinding met water

22
Q

Makromolekuul

A

Molekuul wat uit ‘n groot getal atome bestaan

23
Q

Polimeer

A

Groot molekuul wat uit kleinet monomeer-eenhede bestaan wat kovalent aan mekaar gebind is in ‘n herhalende patroon

24
Q

Monomeer

A

Klein organiese molekule wat kovalent aan mekaar gebind kan word in ‘n herhalende patroon

25
Q

Polimerisasie

A

Chemiese reaksie waarin monomeermolekule verbind om ‘n polimeer te vorm

26
Q

Addisiepolimerisasie

A

Reaksie waarin klein molekule verbind om baie groot molekule te vorm deur byvoeging van dubbelbindings

27
Q

Addisiepolimeer

A

Polimeer wat gevorm word wanneer monomere (wat gewoonlik dubbelbindings bevat) verbind deur ‘n addisiereaksie

28
Q

Kondensasiepolimerisasie

A

Molekule van twee monomere met verskillende funksionele groepe ondergaan kondensasiereaksies met die verlies van klein molekule, gewoonlik water

29
Q

Kondensasiepolimeer

A

Polimeer wat gevorm word deur twee monomere met verskillende funksionele groepe wat aan mekaar skakel in ‘n kondensasiereaksie waarin ‘n klein molekuul, gewoonlik water, verloor word

30
Q

Eutrofikasie

A

Proses waarin ‘n ekosisteem (bv rivier of dam) verryk word met anorganiese plantvoedingstowwe, veral fosfor en stikstof, wat tot oormatige plantgroei lei. Soos plantgroei oormatig word, neem die dooie en verrotende plantmateriaal vinnig toe

31
Q

Reaksiewarmte

A

Enegie geabsorbeer of vrygestel in ‘n chemiese reaksie

31
Q

Eksotermiese reaksie

A

Reaksie wat energie vrystel

32
Q

Endotermiese reaksie

A

Reaksies wat energie absorbeer

33
Q

Aktiveringsenergie

A

Minimum energie benodig vir ‘n reaksie om plaas te vind

34
Q

Geaktiveerde kompleks

A

Onstabiele oorgangstoetstand van reaktante na produkte

35
Q

Reaksietempo

A

Die verandering in konsentrasie van reaktante of produkte per eenheidstyd

36
Q

Positiewe katalisator

A

Stof wat die tempo van ‘n chemiese reaksie verhoog sonder om self ‘n permanente verandering te ondergaan

37
Q

Oop sisteem

A

Het voortdurende interaksie met sy omgewing

38
Q

Geslote sisteem

A

Is geïsoleer van sy omgewing

39
Q

Omkeerbare reaksie

A

Reaksie is omkeerbaar wanneer produkte terug omgeskakel kan word in reaktante

40
Q

Chemiese ewewig

A

‘n Dinamiese ewewig wanneer die tempo vd voorwaartse reaksie gelyk is aan die tempo vd terugwaartse reaksie

41
Q

Le Chatelier se beginsel

A

Wanneer die ewewig in ‘n geslote sisteem versteur word, stel die sisteem ‘n nuwe ewewig in deur die reaksie wat die versteuring teenwerk, te bevoordeel

42
Q

Kookpunt

A

Temperatuur waarby die dampdruk van die stof gelyk is aan atmosferiese druk.

43
Q

Smeltpunt

A

Temperatuur waarby die vaste- en vloeistoffases van ‘n stof in ewewig is

44
Q

Dampdruk

A

Druk uitgeoefen deur ‘n damp in ewewig met sy vloeistof in ‘n geslote sisteem

45
Q

Arrhenius-teorie

A

Suur is ‘n stof wat waterstofnone/hidroniumione vorm

Basis is ‘n stof wat hidroksiedione vorm

46
Q

Lowry-Bronsted-teorie

A

Suur is ‘n protonskenker

Basis is ‘n proton-ontvanger

47
Q

Ekwivalente punt van ‘n titrasie

A

Punt waar die suur/basis volledig met met die basis/suur reageer het

48
Q

Eindpunt van ‘n titrasie

A

Punt waar die indikator van kleur verander het

49
Q

pH-skaal

A

Skaal met nommers van 0 tot 14 wat gebruik word om suurheid of alkaliniteit van ‘n oplossing uit te druk

50
Q

Outo-ionisasie van water

A

Reaksie van water met water self om hidroniumione en hidroksiedione te vorm