Betower - Bedryf 2 Flashcards
Verduidellk hoe Nadia vir Poenk kan volg.
Sy volg sy skoenspare in die voetpaadjie.
Wat gebeur met Poenk sodra hy by die bos kom?
Hy word groen soos die blare, verander in ‘n skadu en raak weg.
Noem 2 dinge wat Nadia beinvloed om huis toe te gaan.
1 - Haar ouma sal wonder waar sy is.
2 - Haar ma sal nie daarvan hou as sy ander seuns jaag nie.
Wie het vir Nadia gese hulle is lief vir haar?
Armand - die seun van Johannesburg.
Hoe het Nadia se ma met haar gekommunikeer?
Deur “post-it” notas op die yskas te los.
Volgens Poenk is daar drie dinge wat luister wanneer ‘n mens praat.
1 - Die klippe.
2 - Die bome.
3 - Die vind.
Hoekom oortuig Nadia haarself dat Poenk nie regtig groen geword het nie?
Dit is nie noontlik nie.
Waar doen Nadia haar huiswerk?
Rusbank op die stoep.
Wat sê Nadia moet sy ophou doen?
Poenk se naam in haar huiswerkboek skryf.
Hoekom was Nadia se ma opgewonde?
Nadia se ma het gebel en gesê dat sy Saterdag sal kom kuier.
Watse teleurstelling ervaar Nadia?
Sy het die hele Saterdag vir haar ma gewag, maar sy het nooit opgedaag nie.
- Watter leuen vertel Nadia vir haar ouma sodat sy bos toe kan gaan?
Sy gaan kuier by Joy.
- In die bos sien Nadia vir Poenk en sy vergelyk hom met iets. Wat sien sy?
Poenk hardloop met sy arms oopgesprel. Hoe langer sy kyk hoe meer lyk sy arms soos vlerke.
17) In die klas sê Nadia dat die klas soos verskeie dinge ruik. Noem 2.
1 - Stof.
2 - Seuns se sweel.
18) Wat het Poenk altyd in sy hande?
‘n Sterfie glas.