Betower - Bedryf 1 Flashcards

1
Q

Waar begin die drama

A

Hoerskool Magoebaskloof.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie is die eerste persoon wat Nadia sien?

A

Poenk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe lyk Poenk die eerste keer wat Nadia hom sien?

A

1 - Bruin oe.
2 - Mooi mond.
3 - Deurmekaar hare.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat wil Nadia vir die sekretaresse se maar sy se dit in haar kop?

A

Sy wil nie daar wees nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom sê Nadia dat Poenk anders is?

Hoekom dink jy doen hy dit?

A

Terwyl almal vir haar slaar, staar hy die venster uit.

Hy dagdroom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wie offer om vir Nadia te help om haar pad in die skool te vind?

A

Joy.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarheen sou Nadia veral verdwaal?

A

Lewenswetenskap klas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die rede waarom Nadia by haar ouma moet woon?

A

Haar ma voel hulle het tyd apart nodig na wat gebeur het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat doen Nadia en haar ouma na skool? Noem drie dinge.

A

1 - Sit op die stoep.
2 - Eet gemmerkoekies.
3 - Kyk hoe die son sak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wanneer is die eerste keer wat Poenk oplet in klas?

A

Wanneer die onderwyser sê dat Pythagoras met plante en diere kan kommunikeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoekom dink Nadia dat haar ma nie allen sou “cope” nie?

A

1 - Haar kop is altyd deurmekaar.

2 - Besig met werk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat doen Gervan wat gesien kan word as boelie?

A

Hy gooi vir Poenk met ‘n papier.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter 2 dinge het Nadia en Poenk in gemeen?

A

1 - Hulle altwee het ‘n gehiem.

2 - Hulle wil nie daar wees nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Volgens Aristoteles wat kon Pythagoras doen? Noem 2 dinge.

A

1 - Beweeg deur tyd en ruitme.

2 - Plante en diere gekommunikeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waar het Poenk gesit tydens pouse?

A

Boom in die verste hoek van die skoolgrond.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat was die antwoord toe Nadia haar ouma vra of haar ma bel?

A

Daar was nie antwoord nie, maar wat sy doen kan ons aflei dat haar ma nie gebel het nie.