Beleggings: Versekering Flashcards
Betekenis van versekering
Dekking vir n moontlike gebeurtenis. Ooreenkoms waarvolgens die versekeraar onderneem om die versekerde se skade reg te stel. Versekerde moet n premie betaal. Kontak word opgestel.
Betekenis van nie-verpligte versekering
Versekering is vrywillig. Versekerde sal n wettige versekeringskontrak aangaan met die versekeraar, wat deur n versekeringsmakelaar verteenwoordig kan word.
Beskrywing van versekeringskonsepte
Oorversekering
Wanneer die item verseker word vir meer as sy werklike markwaarde. Individue ontvang nie uitbetaling groter as waarde van verlies nie. Ekstra geld wat vir die premies betaal word, nie aan die versekeraar uitbetaal sal word nie.
Onderversekering
Bates word verseker vir minder as hul volle markwaarde.
Awery klousule
Bepaling deur versekeraar wanneer eiendom onderverseker is as die markwaarde. Die versekeraar sal betaal vir versekerde verlies om die waarde op te maak. Versekerde verantwoordelik is vir n deel van die risiko.
Formule:
(Versekerde bedrag gedeel deur Markwaarde) maal skadevergoeding
Herinbesitstelling
Bepaling waarvolgens goedere vervang word in plaas van vergoeding betaal. Word toegepas wanneer eiendom oorverseker is. Herinbesitstelling markwaarde sal nie hoer wees as die markwaarde van oorspronklike bedrag nie. Herstel die versekerde na amper dieselfde finansiele posisie as voor verlies.
Bybetaling
Klousule wat bepaal dat die versekerde verantwoordelik is vir n vaste bedrag van die eis wanneer n eis ingedien word.
Verskille tussen versekering en assuransie
Versekering
- Beginsel van vrywaring
- Versekerde dra die koste van potensiele verlies
- Dek n spesifieke gebeurtenis wat mag gebeur
- Korttermyn versekering
Voorbeelde:
Diefstal, Inbraak of Brand
Verskille tussen versekering en assuransie
Assuransie
- Beginels van sekerheid
- Versekeraar onderneem om n ooreengekome bedrag te betaal
- Spesifieke bedrag is n sekerheid = tyd is net onseker
- Langtermyn versekering
Voorbeelds:
Lewensversekering, Uitkeerpolisse of Aftree annuiteite
Voordele/ Belangrikheid van versekering in besighede
- Oordrag van die risiko na n versekeringsmaatskappy
- Beskerm die BS teen diefstal/ voorraad verlies
- BS sal vergoed word vir versekerbare verliese
- BS word beskerm teen die verlies aan verdienste
- Beskerm BS teen oneerlike werknemers
- Beskerm BS teen verliese weens dood van skuldeienaar
Voorbeelde van versekerbare en nie-versekerbare risiko’s
Versekerbare risiko’s
Hierdie risiko’s word verseker deur versekeringsmaatskappye
- Diefstal
- Getrouheidsversekering
- Inbraak
- Geld in transito
- Brand
Nie-versekerbare risiko’s
Hierdie risiko’s word nie verseker deur versekeringsmaatskappye nie
want die versekeringskoste is te hoog en bly die BS se verantwoordelikheid.
- Oorlog
- Veranderings in mode
- Bestellings en ontvangs van goedere
- Verlies deur bemarkings wanpraktyke
- Bevordering in tegnolgie/ nuwe masjienerie uitvindings
Voorbeelde van korttermyn versekering
- Eiendomsversekering
- Geld in transito
- Diefstal
- Inbraak
- Brand
Voorbeelde van langtermyn versekering
- Uitkeerpolis
- Gestremdheidspolis
- Traumaversekering
- Begrafnisversekering
- Mediese fonds/ Gesondheidsversekering
Beginsels van versekering
Vrywaring
Korttermynversekering. Versekeraar stem in om die versekerde te vergoed. Beskerm die versekerde teen gespesifiseerde gebeurtenis. Slegs uitbetalings sal gemaak word. Versekerde moet in dieselfde posisie geplaas word as voor die verlies.
Sekerheid
Langtermyn versekering. Voorafgestelde bedrag sal uitbetaal word wanneer die voorafbepaalde ouderdom bereik of as gevolg van n voorafbepaalde gebeurtenis beseer word. Doel om finansiele versekering aan die versekerde te bied by aftree of afsterwe.
Uiterste goeie trou
Versekerde moet eerlik wees oor besonderhede. Beide partye moet alle relevante inligting openbaar. Alles bekend maak om die omvang van die risiko te beinvloed.
Versekerbare belang
Versekerde moet bewys dat hy/ sy finansiele verlies sal lei as eiendom ophou bestaan. Versekerbare belang moet uitgedruk word in finansiele terme. Regsverhouding he met voorwerp in die kontrak.
Verskille tussen vrywaring en sekuriteit
Vrywaring
- Moontlike verlies is verseker
- Korttermynversekering
- Mag nie wins maak uit versekering nie
- Bedrag mag uitbetaal word om die verlies gedeeltelik/ ten volle te vervang
- Regte waarde van verlies
Verskille tussen vrywaring en sekuriteit
Sekuriteit
- Gebeurtenis is seker, maar nie tyd nie
- Langtermynversekering
- Voorsien finansiele gemoedsrus vir toekomstige gebeurtenis
- Bedrag ontvang wanneer die gebeurtenis plaasvind
- Bedrag uitbetaal sal nie verlies aan die lewe kan vergoed nie
Lewensvatbaarheid en relevansie van versekering vir individue en besighede
- Vermoe van die versekeraar om uit te betaal wanneer dit nodig is
- Belangrik om n betroubare en gevestigde versekeringsmaatskappy te kies
- Versekering moet finansiele sin he = versekeringskoste hoog kan wees en op risikofaktore gebaseer is
- BS en individu moet seker wees van die werklike risiko wat gedek word
Verpligte versekering
Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF)
- Bied voordele aan werkers wat gewerk het en werkloos geraak het
- Besigheid en werknemer dra elkeeen 1 % van loon by
- Bekostigbare bydrae wat BS toelaat om plaasverwangende werkers aan te stel
- BS is verplig om hul werknemers by die fonds te registreer en bydraes te betaal tot die fonds
Voordele van WVF
- Werkloosheidsvoordele
- Siektevoordele
- Kraamvoordele
- Aannemingsvoordele
- Afhanklikes voordele
Verpligte versekering
Padongelukkefonds (POF)
- Verseker padgebruikers
- Bedrag wat geeis kan word word beperk deur wetgewing
- Beseerde partye en nalatige bestuurders word byde deur POF gedek
- Ten doel om n voordeel skema te bied wat redelik bekostigbaar is