Beleggings Flashcards
Sekuriteite
Funksies van die JSE
- Optree as n skakel tussen beleggers en openbare maatskappy
- Moedig nuwe beleggers aan
- Reguleer die mark vir die hantering van aandele
- Beplan, ondersoek en adviseer oor beleggingsmoontlikhede
- Voorsien beskerming vir beleggers
- Moedig korttermyn belegging aan
Verduideliking van beleggingsbesluite
Opbrengs op belegging
Verwys na inkomste uit die belegging
Rente, dividende, verhoogde kapitaalgroei
Hoe risiko-beleggings lewer hoer opbrengste
Direkte verband tussen risiko en opbrengs
Vorm van kapitaal wins
Netto na-belastingopgawe moet hoer wees as inflasiekoers
Verduideliking van beleggingsbesluite
Risiko
Medium risiko oor n langer beleggingsperiode
Hoer risiko= groter potensiaal
Gewone aandele het die hoogste risiko
Voorkeuraandeelhouers se risiko is laer
Aandelekoerse is wisselvallig / onstabiel
Verduideliking van beleggingsbesluite
Beleggings tydperk
Verwys na die duur van die belegging
Beleggingstydperk kan kort, medium of langtermyn wees
Korttermyn beleggings stel beleggers instaat om hul geld op kort termyn te bekom
Langer beleggingsperiode= Hoer opbrengste
Sal afhang van n belegger se persoonlike behoeftes
Verduideliking van beleggingsbesluite
Inflasiekoers
Hoe inflasiekoerse = koopkrag daal
Opbrengs op belegging moet hoer wees as die inflasiekoerse
Verduideliking van beleggingsbesluite
Persoonlike begroting
Beleggers kan die hoeveelheid surplusgeld wat bele kan word, bepaal
Bele vir onvoorsiene koste begroot
Voorsiening maak vir spaargeld / beleggings
Verduideliking van beleggingsbesluite
Likwiditeit
n Bedrag kan bele word in n tipe belegging wat maklik na kontant omgeskakel kan word
Gemak en spoed waarmee beleggers belegging kan omskakel
Verduideliking van beleggingsbesluite
Belasting
Goeie belegging lewer goeie na-belasting opbrengste lewer
Inkomstebelastingimplikasies moet oorweeg word - hoe netto na-belastingopgawe te verseker
Belastingkoers verskil van verskillende belegging
Verduideliking van beleggingsbesluite
Beleggings beplannings faktore
Veiligste moontlike beleggingsgeleenthede oorweeg
Sommige beleggings bied n lae inkomste op kapitaal bele
Ondersoek geleenthede met n geskiedenis van goeie opbrengs
Verdeel beleggings tussen verskillende beleggingsopsies
Metode van berekening van rente moet oorweeg word
Verduideliking van beleggings besluite
Skommelinge in beleggings markte
Skommelinge in nasionale en internasionale ekonomiese tendense moet oorweeg word
Die vlak van onbestendigheid sal die hoeveelheid opbrengste bepaal
Tipe beleggings en risikofaktore
Verduidelik n Effektetrusts
Versameling beleggingsopsies wat bestaan uit aandele in verskillende maatskappye
Die beleggings van n aantal beleggers word saamgevoeg in n effektetrustfonds
Kan direk van geakkrediteerde diensverskaffers gekoop word
Risiko van Effektetrusts
Kan in hoe- en laer risiko-aandele gemaak word, wat risiko regdeur die fonds versprei en die risiko vir beleggers verlaag.
Fondsbestuurders kan die risikovlak van die fonds namens die beleggers bestuur
Verduidelik n Bestuurde portefeulje
Belegger gee opdrag aan n finansiele instelling in een portefeulje te bestuur
As die portefeulje nie goed presteer nie kan dele daarvan verander word sonder om die belegger in te lig
Risiko van n Bestuurde portefeulje
Risiko is laer oor n langer termyn
Beleggings word in verskeie sektore gemaak, daarom word die risiko versprei en beter bestuur
Verduideliking van Aandele
Maatskappye verkoop gedeeltes van sy eienaarskap aan aandeelhouers in die vorm van aandele op die ope mark om kapitaal te verkry
Word op die JSE verhandel
Aandele kan gekoop/ verkoop word deur makelaars aan wie n fooi deur die belegger betaal sal word
Risiko van aandele
Het n lae/ medium risiko oor n langtermyn
Gewone aandele het die hoogste risiko
Voorkeuraandele se risiko is laer
Verduideliking van Skuldbriewe
Uitgereik om geleende kapitaal van die publiek in te samel
Skuldbriefhouer stem saam om onder sekere voorwaardes vir n sekere tydperk geld aan die maatskappye te leen
Skuldbriefhouers ontvang jaarliks rentebetaling
Risiko van Skuldbriewe
Lae risiko = terugbetaal moet word
Maatskappye is verlig om die bedrag van die skuldbrief plus rente terug betaal
Beleggers mag n bestendige inkomste verdien in die vorm van rente terwyl hulle hul hoofsom behou
Verduideliking van RSA Kleinhandelstaatseffekte
Besparing aan te moedig deur geleentheid te bied om te bele in spaarobligasies
Rente word halfjaarliks verdien
Dit kan nie as sekuriteit gebruik word om lenings te bekom nie
Minimum belegging van R1000
Risiko van RSA Kleinhandelstaatseffekte
Risiko is baie laag = deur regering gemaak wat nie bankrot kan word nie
Veiligste belegging = nie op die ope mark verkoop kan word nie
Verduideliking van Vaste eiendomme
Koop n huis/ stuk grond is gewoonlik gesik as n langtermyn belegging
Belasting is betaalbaar op hierdie transaksies
Opbrengs op eiendom word verdien in die vorm van huur
Ligging en grootte kan waarde beinvloed
Risiko van Vaste eiendomme
Lae risiko oor n lang termyn
Risiko kan bepaal word deur ekonomiese toestande en kan die waarde van eiendom beinvloed
Verduideliking van Stokvel
Informele spaar skema waaraan n relatief klein groepie mense bydra
Elke lid neem n beurt om dit tot hul wins voordeel te gebruik
Moedig aan om elke maand vir n spesifieke rede te spaar
Gewoonlik bestuur deur n betroubare voorsitter
Risiko van n Stokvel
Opbrengste is laag
Swendelaars wat aanspraak maak op stokvel, kan eintlik onwettige piramideskemas hardloop en uitbetalings is nie moontlik nie aangesien kontant uitgeput is
Verduideliking van Waagkapitaal
Risikokapitaal word deur n belegger gegee om n besigheid te begin in ruil vir aandele in die uitgebreide onderneming
Belegger moet die tipe besigheids toestande ken
Besigheid sal suksesvol wees as die belggers behoorlike navorsing doen