Belangrike Definisies Flashcards

1
Q

Frekwensie

A

Die aantal golwe wat in 1 sekonde verby ‘n sekere punt in die ruimte beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Golflengte

A

Die afstand tussen twee punte in fase.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Foton

A

‘n Pakkie gekwantifiseerde energie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Vektor

A

‘n Fisiese hoeveelheid wat beide grootte en rigting het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Skalaar

A

‘n Fisiese hoeveelheid wat slegs grootte het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Resulterende Vektor (Netto Vektor)

A

Die enkele vektor wat dieselfde effek het as die oorspronklike vektore wat saam inwerk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Afstand

A

Die lengte van die pad afgelê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verplasing

A

Die verandering in posisie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Spoed

A

Die tempo waarteen afstand verander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Snelheid

A

Die tempo waarteen posisie verander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Versnelling

A

Die tempo waarteen snelheid verander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Weerstand

A

n Materiaal se weerstand teen die vloei van elektriese stroom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Potensiaalverskil

A

Die werk gedoen per eenheid positiewe lading

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Stroomsterkte

A

Die tempo van die vloei van lading

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Ohm se Wet

A

Die stroomsterkte deur n geleier is direk eweredig aan die potensiaalverskil oor die geleier by konstante temperatuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

EMK

A

Die totale energie verskaf per coulomb lading deur sel

17
Q

Elektriese veld

A

n Gebied in die ruimte waarin n elektriese lading n krag ervaar

18
Q

Behoud van lading

A

Lading kan nie geskep of vernietig word nie. Dit kan slegs van een voorwerp na n ander oorgedra word

19
Q

Magneetveld

A

n Gebied in die ruimte waarin n magnetiese stof n krag ervaar