2 Flashcards
1
Q
wet van behoud van materie
A
materie kan nie geskep of vernietig word nie maar slegs van vorm verander
2
Q
wat is valenselektrone?
A
dit is die elektrone in die buitenste energievlak
3
Q
maniere om roes te verhoed
A
- verf,smeemiddels en olie
- elektroplantering
- galvanisering
4
Q
wat is sure?
A
- smaak suur
- suuroplossings in water gelei elektrisiteit
- eksotermiese reaksie
- kan deur basisse geneutrakiseer word
- tenminste 1 H-atoom
5
Q
wat is basisse?
A
- kan sure neutraliseer
- water oplos word dit n alkali genoem
- voel seperig en proe bitter
- gelei elektrisiteit
- vorm hidroksiedione
6
Q
wat is natuurlike indiktators?
A
tee ,rooikool ,beet
7
Q
wat is chemiese indektators?
A
lakmoes broomtimolblou fenolftaleïen metieloranje universele indiktators