1 Flashcards

1
Q

wat is n atoom?

A

kleinste deeltjie waaruit n element bestaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

waaruit bestaan die kern van n atoom?

A

protone-positiewe lading (p+)
-kannie beweeg nie
neutrone-neutraal lading (n0)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

wat beweeg rondom die kern?

A

elektrone-negatiewe landing e-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

vir wat is protone en neutrone verantwoordelik?

A

atoom se massa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

vir wat is elektrone verantwoordelik?

A

atoom se volume

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

wat is materie?

A

enige iets wat massa het en ruimte inbeslag neem

alle materie bestaan uit elemente en verbindings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

wat is n element?

A

eenvoudigste weergawe van n suiwerstof

bestaan slegs uit een soort deeltjie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

wat is n verbinding?

A

bestaan uit 2 of meer verskillende atome war chemies met mekaar verbind is

slegs deur chemiese metodes opgebreek word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

wat is n molekule?

A

verbinding tussen 2 of meer nie-metale

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

wat is n diatomiese molekule?

A

element wat as n molekule in die natuur voorkom en nie al n atoom nie

2 atome wat chemies verbind is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

7 diatomiese molekules

A
waterstof-H2
suurstof-O2
stikstof-N2
chloor-Cl2
broom-Br2
jodium-I2
fluoor-F2
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

wat is n ioon?

A

atoom met n lading

positiewe ioon-katioon(te min elektrone)
negatiewe ioon-anioon(oormaat elektrone)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

war is n atoomgeltal?

A

aantal protone in die kern en elektrone buite die kern die is gelyk indien die atoom neutraal is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

wat is n massagetal?

A

aantal nukleone in die kern = protone + neutrone

neutrone = massagetal - atoomgetal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

5 elemente wat n gas is by kamertemperatuur

wssfc

A

watetstof,stikstof,suurstof,fluoor en chloor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

2 elemente wat vloeistof by kt is

A

kwik en broom

17
Q

elemente wat n vloeistof bet bo kt is

A

sesium,gallium,frankium