Woordstrukture 2024 Flashcards
1
Q
Voëls: verkleining
A
Voëltjies
2
Q
Kiwi: meervoud
A
Kiwis
3
Q
Swart: intensiewe
A
Pikswart
4
Q
Berg: meervoud
A
Berge
5
Q
Min: intensiewe
A
Bloedmin
6
Q
Pandas: verkleining
A
Pandatjies
7
Q
Bekend: intensiewe
A
Wêreldbekend
8
Q
Byna: sinoniem
A
Amper/ongeveer/omtrent
9
Q
1/4: in woorde
A
Kwart
10
Q
Ape: verkleining
A
Apies
11
Q
Aangetref: sinoniem
A
Gevind
12
Q
Gevaarlik: oortreffende trap
A
Gevaarlikste
13
Q
Renoster: meervoud
A
Renosters
14
Q
Tier: meervoud
A
Tiere
15
Q
Skaars: oortreffende trap
A
Skaarsste
16
Q
_______ aarde: vorresetsel
A
Op
17
Q
Rif: verkleining
A
Riffie
18
Q
2de: rangetelwoord in woorde
A
Tweede
19
Q
________ wêreld: voorsetsel
A
Ter
20
Q
Groot: vergrotende trap
A
Groter
21
Q
Talle: sinoniem
A
Baie
22
Q
Beskermde: antoniem
A
Bedreigde