Woordelys 1 Flashcards
Klein deeltjies Waaruit alle materie bestaan.
Atome
Wanneer daar ń chemiese reaksie plaasvind,veranderinge is altyd permanent.
Chemiese veranderinge
Materie wat uit net 1 soort atoom bestaan.bv goud,silwer
Element
Wanneer n stof se sigbare voorkoms verander bv. Kleur,grootte,vorm. Hierdie veranderinge kan permanent of tydlik wees.
Fisiese veranderinge
Om iets in verskillende groepe te verdeel volgens ooreenstemmende eienskappe
Klassifisering
Die proses wat plaasvind wanneer n gas in n vloeistof verander
Kondensasie
Die temp. waarby n vloeistof in n gas verander.
Kookpunt
Vorm wanneer atome met mekaar verbind
Molekules
Polimere in poeiervorm waarby bymiddles en filtreerders gevoeg is en nou GEBRUIK kan word om plastiek te vorm
Nuutmateriaal
Temp waarby n vastestof in n vloeistof verander.
Smeltpunt
Die proses wat plaasvind wanneer n vloeistof in n vastestof verander
Stolling
Proses wat plaasvind wanneer n vastestof by verhitting in n damp verander
Sublimasie
Materie wat uit meer as 1 soort atoom bestaan bv. Water (h2o) 2 waterstofatome en 1 suurstofatoom
Verbinding
Proses wat plaasvind wanneer n vloeistof in n gas verander
Verdamping
Ruimte wat deur materie beslaan word
Volume