Woordebanke Flashcards
SENTERING
om n gemaklike omvang van note vir jou stem te vind.
RONDELIED
soos n Kanon maar die liedjie word soveel keer as wat die leier of derigent besluit herhaal
VOLUME
hoe hard of hoe sag n geluid is
WANLUIDEND
harmonieë wat onaangenaam is
WELLUIDEND
harmonieë wat aangenaam is
NIELOKOMETER
beweging op 1 plek
MELODIE
die wysie van die musiek
FRASES
kort gedeeltes van n musiekstuk
WAARNEMING
die vermoë om op detail te let
ORGANIES
natuurlik
TEMPO
is die spoed van musiek
MAATSTREEP
eenhede met n gelyke getal maatslae waarin n musiekstuk ingedeel word
ENERGIE
die hoeveelheid inspanning wat jy in n taak of aksie insit
GEWIG
die manier waarop jy jou liggaam gebruik om te wys hoe swaar of lig n beweging is
RITUELE
n reeks aksies wat gereeld in relgieuse of ander seremonies en gebeurtenisse gebruik word