Woorde wat in die ontkennede vorm verander Flashcards
1
Q
alles/iets
A
niks…nie
2
Q
almal/iemand
A
niemand…nie
3
Q
altyd/ooit
A
nooit…nie
4
Q
eniger/een
A
geen…nie
5
Q
enigsins
A
geensins…nie
6
Q
moet
A
moenie…nie
7
Q
oral(s)/êrens
A
nêrens…nie
8
Q
al
A
nog nie…nie
9
Q
alreeds
A
nog nie…nie
10
Q
al een
A
nog geen…nie
11
Q
al êrens
A
nog nêrens…nie
12
Q
al iemand
A
nog niemand…nie
13
Q
al iets
A
nog niks…nie
14
Q
al ooit
A
nog nooit…nie
15
Q
nog
A
nie meer…nie
16
Q
nog êrens
A
nêrens meer…nie
17
Q
nog iemand
A
niemand meer…nie
18
Q
nog iets
A
niks meer,,,nie
19
Q
óf…óf
A
nóg…nóg (no nie)
20
Q
sowel…as
A
nóg…nóg (no nie)