wonderlike diere stories - ysbeer Flashcards
waaroor was die inwoners van Vancouver, Kanada, so opgewonde?
hulle gaan vier ysbeerwelpies kry.
wat beplan hulle om die beertjies se koms te vier?
n’ spesiale partytjie
wat was die ysbere se naams?
Old Man, Grump, Lady en Tuk
noem drie dinge waarmee die beertjies hulle bedags besig hou
hulle kerjakker in die nuwe poel. Hulle rol in die gras en stoei soos woelige kleuters
die personeel moet heeltyd op hulle hoede wees, beteken hulle moet…
versigtig wees
wie het by die beertjies se poel verbygehardloop?
twee kwaaddoeners
wat het een van hulle in die poel gegooi?
n’ klein bondeltjie - n’ klein katjie
waarom was die een vrou baie bang?
sy was bang Tuk gaan die katjie opvreet
hoe voel die katjie oor sy nuwe naam “ysbeerma”?
‘heel tevrede’
het Tuk wêreldberoemd geraak ná hierdie insident?
ja, sy gesig was op koerante se voorblaaie en televissiespanne.
wanneer het die dieretuin gesluit?
1995
wat het met Tuk gebeur nadat die dieretuin gesluit het?
hy het daar gebly. Die beerhok sou vir die res wan sy lewe in stand gehou word.
hoe oud het Tuk geword?
vyf-en-dertig jaar
wie het met Patsy gebeur?
sy is deur die Seiliers-familie aangeneem