Wiskunde - Getalle, Bewerkings En Verwantskappe Flashcards

1
Q

Natuurlike getalle

A

Getalle wat gebruik word om te tel. Begin by 1,2,3 ens

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Telgetalle

A

Dit is die stel getalle wat alle natuurlike getalle insluit

EN

nul

(0;1;2;3;4 ens)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Heelgetalle

A

Dit sluit negatiewe, positiewe getalle in en ook NUL.

Maar get geen desimaal of reswaarde nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Plekwaarde

A

Plek waar syfer in die getal staan bv:

  • ene
  • tiene
  • honderde
  • duisende
  • tienduisende
  • honderdduisende
  • miljoene
  • tien miljoene
  • honderdmiljoene
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Getalwaarde

A

Dis die waarde van die syfer in die getal.

Bv 214 753 is die antwoord 700

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Orden en rangskik heelgetalle

A

Van klein na groot

Van groot na klein

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Vergelyk getalle

A

<
>
=

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Uigebreide notasie (getalwaarde)

A

Bv 458 695 362

= 400 000 000 + 50 000 000 + 8 000 000 + 600 000 + 90 000 + 300 + 60 + 2

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Uigebreide notasie(plekwaardes)

A

Bv 458 695 362

4HM + 5TM + 8M + 6HD + 9TD + 3H + 6T + 2E

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Afronding

A

Not naaste 5

Tot naaste 10

Tot naaste 100 ens

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Priemgetalle

A

Getalle wat slegs deur hulleself en 1 gedeel kan word

Altyd onewe getal behalwe 2.

(2;5;7;11;13;17;19;23;29;31 ens)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Saamgestelde getal

A

Getal wat meer as 2 faktore het.

MAW nie ‘n priemgetal nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Faktore

A

‘N Faktor van ‘n heelgetal wat presies in ‘n spesifieke getal gedeel kan word

sonder ‘n reswaarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Priemfaktore

A

Natuurlike getal is ‘n faktor van ‘n getal wat ook ‘n priemgetal is.

Bv priemfaktore van 51 is

(3;17)

Alle faktore van 51 is

(1;3;17;51)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Afbreek van getalle

A

Bewerkings van groot getalle te vergemaklik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Optel en aftrek in kolomme

A

Vertikale kolomme

17
Q

Omgekeerde bewerkings

A

Optel —- Aftrek

Aftrek —— Optel

Vermenigvuldig —— deel

Deel —— vermenigvuldig

18
Q

Eienskappe van heelgetalle

A

Kommutatiewe

Assosiatiewe

Distributiewe